Brokkies

1 tot 4 April 2019: “Chris and the Christmas Angel” en “Sea Stories” kuier in Italië

Chris and the Christmas Angel en Sea Stories maak deel uit van Protea Boekhuis se Buitelandse Regte Katalogus by die Bologna Kinderboekebeurs.

Maak ‘n draai by Chris in die katalogus. (Hy mis sy ma se roeties en waterblommetjiebredie daar ver in Bologna.)

Laai die PDF by hierdie skakel af: http://www.proteaboekhuis.com/wp/wp-content/uploads/2019/03/Bologna-katalogus-2019.pdf