Brokkies

10 November 2020: Sylvester se illustreerder word vir ‘n Pendoring-toekenning benoem!

Linki Brand, die begaafde illustreerder van Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, slaan my voete onder my uit met die wonderlike nuus dat sy in die ontwerpkategorie meeding vir dié bundel legendes, ware verhale en staaltjies se illustrasies.

Baie dankie dat jy my so bless, Linki!