Brokkies

14 Oktober 2020: Wendy gesels met Skrywers & Boeke oor haar Anglo-boereoorlogprojek

Wendy gesels met Ilse Salzwedel oor haar projek om stories wat nog in gesinne en gemeenskappe voortleef te versamel en aan te teken.

Daarvoor het sy jou hulp nodig.

Klik op die skakel om na haar Skrywers en Boeke-gesprek met Ilse Salzwedel te luisterhttps://iono.fm/e/939572

Kontak haar by:

boereoorlog@wendymaartens.co.za,
www.wendymaartens.co.za,
www.facebook.com/WendyMaartensSkrywersblad