Brokkies

16 Desember 2018: Wendy gesels met RSG

Skakel in op Joernaal van 7:00 tot 8:00 wanneer Lizelle de Bruin met Wendy gesels oor inspirasie, die skryf van Kerneels en die Krismisengel, die rol van geloof, en haar Kersfeeswens vir Suid-Afrika.  

Luister gerus na die volle onderhoud op RSG hier.