Brokkies

16 September 2019: KykNet! ‘My Eerste Bybel’ kuier op Kwêla

Wendy en My Eerste Bybel kuier saam met reklamekoördineer Arleen Stone en skrywer Charmé Kriel op die Kwêla-stel.