Brokkies

17 September 2020: Wendy gesels met Subteks!

‘n Luisterlekkerte vir die Vrydag! ðŸŒ¼ðŸ¦

Baie dankie aan Zalman S. Davis vir die andersoortige woordskildery wat hy met sy onderhoud met my op Subteks geskep het.
Hy kry dit reg om musiek en woorde so te verweef dat ‘n mens sorgvry soos ‘n kind daarop kan skoppelmaai.
Die skakel is hieronder.
Kom swaai saam!
📚❤

https://www.spreaker.com/episode/41021385