Brokkies

19 Oktober 2020: Die kat kom weer – vir die sesde keer!

Kyk wie is kaatjie van die baan!
Wonderlike Ware Dierestories is so pas ‘n 6e keer herdruk.
Dankie aan Nandi Lessing-Venter en LAPA Uitgewers se toegewyde span.
Johan Strauss het vir die lewensgetroue illustrasies gesorg. Dankie Johan.