Monthly Archives : November 2015

‘Bybelstories vir kinders’ by Breytenbach Sentrum gevier 14 November 2015

Danksy die harde werk van joernalis Engela Duvenhage en Anne-Ghrette Erasmus van die Breytenbach Sentrum op Wellington het oud en jonk die verskyning van Bybelstories vir kinders (Bible stories for children) behoorlik gevier. Wendy, illustreerder Marie Prinsloo en vertaler Eleanor Botes het hul kosbare reis tydens hul werk aan die boek met die gehoor gedeel en uittreksels voorgelees.

Continue Reading –

Prince Albert Leesfees 6 November 2015

Wendy en die leerders van Hoërskool Zwartberg en Prince Albert Primêr onderneem ‘n onvergeetlike woordreis saam met feesbeskermheer Caleb Swanepoel, medeskrywers Anzil Kulsen, Martin Steyn en die rymkletsgroepe Rimestein en Rhyme Author.

Ja, ‘n mens kan “hoog raak op die allermooiste Afrikaans!”

Continue Reading –