1 tot 4 April 2019: “Chris and the Christmas Angel” en “Sea Stories” kuier in Italië
Chris and the Christmas Angel en Sea Stories maak deel uit van Protea Boekhuis se Buitelandse Regte Katalogus by die Bologna Kinderboekebeurs.
Continue Reading –Chris and the Christmas Angel en Sea Stories maak deel uit van Protea Boekhuis se Buitelandse Regte Katalogus by die Bologna Kinderboekebeurs.
Continue Reading –Valhallapark-biblioteek is ‘n bynes van bedrywighede toe verteenwoordigertjies van al die Gr. R-klasse uit die omgewing opdaag om Menseregtedag en Biblioteekweek te vier.
Continue Reading –Een doodgewone oggend is daar ‘n doodgewone e-pos met ‘n allesbehalwe doodgewone versoek. Maretha Botes van Vrouekeur wil weet of ek dink die voortbestaan van my geliefde spookvriende word bedreig.
Continue Reading –WOW! staan vir Woorde Open Wêrelde. En dis presies wat ek en 120 leergierige graad 3-leerders en hul onderwyseresse van Stellenbosch en Somerset-Wes gedoen het. (“Ek het met my pa se vrugtelorrie uitpasseer,” sê die onderwyseres van Somerset-Wes. Ek laai elke jaar my klas in die bus en ons kom!”😊)
Continue Reading –Juffrou Mostert was my Duitse onderwyseres in standerd 6. Vandat ek anderlandse plakkate in haar klas gesien het, het ek minder tyd in die groot plataanboom deurgebring en meer met my atlas. Ek was oud genoeg om te weet ek wil leer Duits praat, maar nog nie wys genoeg om iets te begryp van hoe wonderlik die Onsienlike werk nie.
Continue Reading –Die Hoëveld trek haar mooiste somerrok vir hierdie Kapenaar aan! Dit stortreën vandat ek my voete op Oliver Tambo sit totdat ek weer in Bloubergstrand se koue water staan. Ek vergeet skoon van my kosbare ry blikgieters wat immer paraat staan om rose te lawe.
Continue Reading –