Brokkies

28 en 29 Maart 2016: KKNK-boekgesprekke saamgestel deur Daniel Hugo

Maandag, 28 Maart: Wendy gesels met Anzil Kulsen oor haar aktuele jeugboek Sorrie maak nie gesond nie.


Dinsdag, 29 Maart: Lapa-uitgewer Mia Oosthuizen gesels met Wendy oor haar reeks eg-Suid-Afrikaanse kinder- en jeugboeke.

 WENDY (Medium)
Ons kuier toe sowaar ‘n hond, Kaptein Seeley, uit die boekebos!
Foto’s verskaf deur: Marlene Malan