Brokkies

28 Oktober 2020: Wendy gesels met Ronell Bezuidenhout!

Ek is ‘n groot aanhanger van Ronell Bezuidenhout sedert ek haar boek Woestynwysheid (Lux Verbi, 2015) gelees het.

Met grendeltyd nog vars in die geheue was dit ‘n ekstra groot voorreg om deel van Ronell se gespreksreeks Veelkleurige Vroue te wees.

Kom kuier saam!