Brokkies

5 Junie 2020: Nie eers grendeltyd kan Rooimiere-in-die-broek-Idioom-Inkleurboek keer nie!

Hierdie heerlike lawwe, maar ook opvoedkundige inkleurboek is Graffiti Books & Stationery se Topverkoper (Kinders) vir Mei.

Skiet daai doppies van die merkpenne af.

Sit agterstevoor op ‘n stoel,

klim in die linnekas met ‘n flits,

of hang onderstebo in ‘n boom.

die tyd het aangebreek.

 

KOM ONS KLEUR IN!