Brokkies

6 Desember 2019: Wendy en Vrouekeur kuier op die agterstoep

Haar stories is wegwysers


Wendy Maartens se boeke is heerlike leesavonture wat enige kind laat stilsit en luister.

Een van die bekenste kinderverhale van alle tye is seker die broeders Grimm se Hansie en Grietjie. Almal ken die verhaal van die dapper seuntjie en dogtertjie wat hul pad terug huis toe met wit klippies gemerk het.

Wendy Maartens is ‘n storieverteller wat al meer as 50 kinderverhale geskryf het.
Sy sê op haar webwerf:

“Die wete dat my woorde soms wit klippies is wat ander help om ‘n pad in hul eie verhaal te vind, is ‘n dubbele vreugde.”

Vir baie kinders is Wendy se verhale inderdaad die wit klippies wat weer aan hulle rigting gee.
Wendy vertel dat sy in ‘n huis met stories grootgeword het…

Lees die volledige artikel hier.