7 April 2016: Overberg-kuier
Wendy en Liesbet Gelderblom van Lapa-uitgewers kuier by Applewood Preparatory in Grabouw, Laerskool Overberg, Laerskool Hermanus en Laerskool Gansbaai.
Wendy vertel: “Die kinders van die Overberg leef na aan die natuur. Hulle leer van kleins af om fyn te kyk en te luister en die ragfyn storiedraadjies van ‘n spinnerak tussen fynbos te lees.”
![]() |
||
Boekmakietie by Laerskool Overberg, Caledon. |