Brokkies

8 September 2020: Internasionale Geletterdheidsdag-webinaar

Hoe lekker om onder die bekwame leiding van Yolandi Roux saam met Reinette Lombard, Melinda van der Molen en Paulene Solomon koppe bymekaar te sit.

(Tussen ons vyf is daar seker 150 jaar onderwyservaring!😊) Daarom gee ons graag praktiese hulp en raad aan ouers en onderwysers om geletterdheid ‘n volwaardige plek tydens en ná Covid-19 te gee.

Dankie aan LitNet en Lapa.