Brokkies

9 Augustus 2018: Vier Vrouedag saam met Wendy en LiG

Vier Vrouedag saam met Wendy en LiG.

“Woorde kan genees; dit kan helaas ook vernietig.
Daar is ‘n hele klomp bekende vroue wat eerstehands hiervan kan getuig.
Hulle is mense wat woorde op en in hul hart dra.
Waar kom hierdie liefde vaandaan? Wou LiG by hulle weet.”

Lees LiG artikel hier: http://lig.christians.co.za/ons-woorde-bring-verandering/