Brokkies

‘Bybelstories vir kinders’ by Breytenbach Sentrum gevier 14 November 2015

Danksy die harde werk van joernalis Engela Duvenhage en Anne-Ghrette Erasmus van die Breytenbach Sentrum op Wellington het oud en jonk die verskyning van Bybelstories vir kinders (Bible stories for children) behoorlik gevier. Wendy, illustreerder Marie Prinsloo en vertaler Eleanor Botes het hul kosbare reis tydens hul werk aan die boek met die gehoor gedeel en uittreksels voorgelees.

 

‘n Oggend wat ek nog lank in die binnesak van my hart sal ronddra!” ~ Wendy

Marguerite Prinsloo het Wendy gevra om stories oor spesiale vroue ook in te sluit. Die verhale van koningin Ester en Rut is net vir haar!

Marguerite Prinsloo het Wendy gevra om stories oor spesiale vroue ook in te sluit. Die verhale van koningin Ester en Rut is net vir haar!

 

 

'n Mens is nooit te oud om 'n kinderboek te geniet nie!

‘n Mens is nooit te oud om ‘n kinderboek te geniet nie!

 

 

Vreugdefees van formaat!

Vreugdefees van formaat!

 

 

Marie Prinsloo het ag maande lank aan die 50 skilderye gewerk wat as illustrasies gebruik is. Kosbaar!

Marie Prinsloo het ag maande lank aan die 50 skilderye gewerk wat as illustrasies gebruik is. Kosbaar!

 

 

Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Of is dit nou stories?

Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Of is dit nou stories?