Brokkies

12 September 2019: ‘n Bybel spesiaal vir die heel kleintjies!

Ons het lank gewag vir ‘n Bybel vir 0 tot 3-jariges. My Eerste Bybel is outentiek en eg Afrikaans met 43 van die mees geliefde verhale uit die Ou en die Nuwe Testament. Net reg om kinders te help om die heel eerste treëtjies op hul eie geloofspad te gee. 

Uitgegee deur Lux Verbi
ISBN 978-0-7963-2116-9