Brokkies

Prince Albert Leesfees 6 November 2015

Wendy en die leerders van Hoërskool Zwartberg en Prince Albert Primêr onderneem ‘n onvergeetlike woordreis saam met feesbeskermheer Caleb Swanepoel, medeskrywers Anzil Kulsen, Martin Steyn en die rymkletsgroepe Rimestein en Rhyme Author.

Ja, ‘n mens kan “hoog raak op die allermooiste Afrikaans!”

‘n Stukkie wysheid uit die feesprogram:

Ek vind televisie baie opvoedkundig. Elke keer as iemand dit aanskakel, gaan lees ek ‘n boek in ‘n ander vertrek!” ~ Groucho Marx

rhymestein_1

Rhymestein

 

 

"Elke keer as ek 'n groep kinders toespreek, gebeur daar ook iets in my binneste. Dit help om die saadjie vir 'n volgende boek te laat ontkiem.

Elke keer as ek ‘n groep kinders toespreek, gebeur daar ook iets in my binneste. Dit help om die saadjie vir ‘n volgende boek te laat ontkiem.

 

 

Rhyme Author

Rhyme Author

 

Op die wieke van woorde!

Op die wieke van woorde!